PSALMS 86:3
PSALMS 86:3 Bybel vir almal (ABA)
My Here, U moet genadig wees vir my, want ek roep die hele dag, ek vra dat Ú my moet help.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees my genadig, o Here, want ek roep U aan die hele dag deur.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees my genadig, Here, ek roep die hele dag deur na U.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees my genadig, my Heer, want na U roep ek die hele dag lank.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees my genadig, HERE, want ek roep U elke dag aan.
Deel
Lees PSALMS 86