PSALMS 86:2
PSALMS 86:2 Bybel vir almal (ABA)
U moet my lewe beskerm, want ek glo in U. U moet my, u dienaar, red, ek weet U sal. U is my God.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bewaar my siel, want 'n gunsgenoot is ek; U, my God, verlos u kneg wat op U vertrou.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Beskerm my, want ek is u troue dienaar, red my, want U is my God, op U vertrou ek.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Beskerm my lewe, want ek is 'n getroue volgeling. Verlos u dienskneg wat op U vertrou; U is my God.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bewaar my siel; want ek is heilig; o my God, verlos U kneg wat op U vertrou.
Deel
Lees PSALMS 86