YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 86:17

PSALMS 86:17 Bybel vir almal (ABA)

Wys vir my dat U goed wil wees vir my, sodat die mense wat my haat, dit kan sien en kan weet dat hulle nie sal wen nie, want U, Here, help my en verander dinge vir my.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Doen aan my 'n teken ten goede, sodat my haters dit sien en beskaamd kan staan, omdat U, o HERE, my gehelp en getroos het.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak my 'n voorbeeld van u goedheid, sodat dié wat my haat, verleë sal moet toesien dat U, Here, my help en vir my uitkoms gee.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gee my 'n teken van goedheid sodat hulle wat my haat, dit kan sien en beskaamd staan. U, HERE, het my immers gehelp en getroos.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wys my 'n teken ten goede; sodat die wat my haat, dit kan sien en beskaamd staan, omdat U, HERE, my gehoop en my getroos het.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:17 Die Boodskap (DB)

Mense moet aan my lewe kan sien dat U regtig vir u kinders omgee. As mense wat my haat, sien hoe U my help, sal hulle baie skaam word. Hulle moet sien hoe U al my trane afdroog en my help.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Stuur my ’n teken van u guns. My haters sal toekyk en verslae wees, want U, HERE, help en vertroos my.

Deel
Lees PSALMS 86
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's