YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 86:11

PSALMS 86:11 Bybel vir almal (ABA)

Here, leer vir my hoe U wil hê dat ek moet lewe, sodat ek sal weet net U is God en sodat ek u Naam sal eer met my hele hart.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Leer my, HERE, u weg: ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart tot die vrees van u Naam.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Leer my u pad, HERE; ek wil in u waarheid leef. Gee dat ek heelhartig vir u Naam ontsag sal hê.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Leer my U weg, HERE; Ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart om U Naam te vrees.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:11 Die Boodskap (DB)

Help my om te doen wat U wil hê, Here. Ek sal doen wat U van my vra. Maak my gehoorsaam sodat ek u Naam kan eer en U dien.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Leer my u weë, HERE, sodat ek in u waarheid kan wandel. Gee my ’n onverdeelde trou om so u Naam te dien.

Deel
Lees PSALMS 86
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's