YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 85:8

PSALMS 85:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat ons u troue liefde ervaar, HERE, en skenk ons u verlossing.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Bybel vir almal (ABA)

Here, U moet vir ons wys dat U doen wat U belowe het, U moet ons weer red.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat ons u goedertierenheid sien, o HERE, en gee ons u heil!

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat ons u troue liefde belewe, skenk ons u reddende hulp, Here.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, laat ons weer u troue liefde ervaar, u verlossing – skenk dit aan ons!

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal hoor wat God die HERE sal spreek, want Hy sal vrede spreek tot sy volk en tot sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Die Boodskap (DB)

Laat ons u groot liefde beleef. Bevry ons tog.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat ons u troue liefde ervaar, HERE, en skenk ons u verlossing.

Deel
Lees PSALMS 85
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's