PSALMS 85:4 - Compare All Versions
PSALMS 85:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
U het u woede laat bedaar, u gloeiende toorn laat afkoel.
Deel
PSALMS 85 AFR83PSALMS 85:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U van die gloed van u toorn afgewend.
Deel
PSALMS 85 AFR53PSALMS 85:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
U het u woede bedwing. U het u gloeiende toorn laat afkoel.
Deel
PSALMS 85 NLVPSALMS 85:4 ABA (Bybel vir almal)
U was nie meer kwaad vir hulle nie, U het opgehou om kwaad te wees.
Deel
PSALMS 85 ABAPSALMS 85:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het al u gramskap teruggehou; U het afgesien van u brandende toorn.
Deel
PSALMS 85 AFR20PSALMS 85:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bekeer ons, o God van ons heil, en laat U toorn teen ons ophou.
Deel
PSALMS 85 CAB23