YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 85:2

PSALMS 85:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, U was goed vir u land. U het die lot van Jakob verander.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Bybel vir almal (ABA)

Here, U was goed vir u land, U het dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

U was goed vir u land, Here, U het aan die nageslag van Jakob 'n nuwe toekoms gegee

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, U was u land goedgesind; U het die lot van Jakob verander.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U het die ongeregtigheid van u volk vergewe, U het al hulle sonde bedek. Sela.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Die Boodskap (DB)

U het u kinders baie lief, Here. U seën hulle land. Daarom het U hulle slegte omstandighede weggevat. Hulle lewe het weer nuut begin.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, U was goed vir u land. U het die lot van Jakob verander.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:2

PSALMS 85:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's