YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 85:13

PSALMS 85:13 Bybel vir almal (ABA)

Hy sal ook vir ons goeie dinge gee, en daar sal baie koring in ons land wees.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Bybel vir almal (ABA)

Hy sal ook vir ons goeie dinge gee, en daar sal baie koring in ons land wees.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ook gee die HERE die goeie, en ons land lewer sy opbrings.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal voorspoed skenk en ons land sal sy oes gee.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarby sal die HERE gee wat goed is, en ons land sal sy opbrengs lewer.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geregtigheid sal voor hom uit gaan; en sal ons stel op die weg van sy voetstappe.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Die Boodskap (DB)

Dit is net soos met ’n goeie oes: die Here gee goeie reën op die vrugbare grond wat goed bewerk is. Dan lewer die land ’n groot oes.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sal beslis voorspoed gee, en ons land sal oeste oplewer.

Deel
Lees PSALMS 85
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's