YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 85:10

PSALMS 85:10 Bybel vir almal (ABA)

Dit is seker, die tyd is naby wanneer die Here die mense sal red wat Hom dien. Dan sal Hy, die Koning, by ons in ons land wees.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gewis, sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarlik, uitkoms is naby vir dié wat Hom dien: Hy sal sy reddende mag in ons land openbaar.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy verlossing is beslis naby dié wat vir Hom ontsag het, sodat sy heerlikheid in ons land 'n tuiste kan hê.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Barmhartigheid en waarheid word saam ontmoet; geregtigheid en vrede het mekaar gesoen.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:10 Die Boodskap (DB)

Die Here maak mense vry wat Hom dien. Hy help hulle wat Hom aanbid, en gou ook. Hy red hulle. Almal hier rondom ons sal dit sien.

Deel
Lees PSALMS 85

PSALMS 85:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Redding is beslis voor die deur vir hulle wat Hom dien. Dan sal sy magtige teenwoordigheid in ons land bly woon.

Deel
Lees PSALMS 85
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's