PSALMS 84:7
PSALMS 84:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hulle deur 'n droë vallei moet gaan, dan gaan daar fonteine vir hulle oop en dan laat die eerste reën dit goed gaan.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As hulle deur die Droë Laagte trek, maak hulle dit 'n fonteinland; ook oordek die vroeë reën dit met seëninge.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir hulle gaan daar fonteine oop wanneer hulle deur 'n dorre laagte trek en die vroeë reëns sy seëninge bring.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Trek hulle deur die Baka-vallei, maak hulle daarvan 'n landskap ryk aan fonteine; die vroeë reën maak dit selfs vol waterpoele.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle gaan van krag tot krag, elkeen van hulle in Sion verskyn voor God.
Deel
Lees PSALMS 84