YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 84:6

PSALMS 84:6 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan goed met mense wat weet dat U hulle sal beskerm en wat graag na u tempel wil kom.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind en graag na u tempel toe gaan.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is mense wie se krag in U lê! Die pelgrimstogte leef in hulle gedagtes

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat deur die dal van Baca trek, maak dit 'n put; die reën vul ook die poele.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:6 Die Boodskap (DB)

Gelukkig is mense wat hulle krag by U soek en wat heeltyd droom oor hoe hulle u huis gaan besoek.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is hulle wie se krag van U kom, wat hulle harte rig op ’n pelgrimstog.

Deel
Lees PSALMS 84
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's