YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 84:5

PSALMS 84:5 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan goed met mense wat in u tempel woon, hulle hou nie op om U te prys nie. Sela

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Welgeluksalig is hulle wat woon in u huis; hulle prys U gedurig. Sela.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit gaan goed met mense vir wie u huis 'n tuiste is: hulle hou nie op om U te prys nie. Sela

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is hulle wat in u huis woon! Hulle loof U gedurig. •Sela

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die man wie se krag in jou is; in wie se hart hulle weë is.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5 Die Boodskap (DB)

Gelukkig is die mense wat tuis voel in u huis en nie ophou om die mooiste dinge oor U te sê nie.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is hulle wat in u huis woon, waar hulle U deurentyd kan loof. Sela

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:5

PSALMS 84:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's