PSALMS 84:3
PSALMS 84:3 Die Boodskap (DB)
Ek verlang so om net in u woonplek te staan. Ek wil baie bly wees omdat U die God is wat leef.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil graag daar wees, ek verlang na die tempel van die Here, ek wil juig oor die God wat lewe.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van die HERE; my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God.
Deel
Lees PSALMS 84