YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 84:2

PSALMS 84:2 Bybel vir almal (ABA)

Here, U wat oor alles regeer, ek is lief vir u tempel.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hoe lieflik is u woninge, o HERE van die leërskare!

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige!

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoe lieflik is u woning, HERE, Heerser oor alle magte!

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My siel smag, ja, beswyk ook na die voorhowe van die HERE; my hart en my vlees roep na die lewende God.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:2 Die Boodskap (DB)

Hoe wonderlik mooi is die plek waar U woon, o Here, groot Bevelvoerder oor alles en almal.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe lief het ek u woonplek, o HERE, die Almagtige!

Deel
Lees PSALMS 84
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's