YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 84:10

PSALMS 84:10 Die Boodskap (DB)

Pas ons aardse heerser asseblief mooi op, o God. Wees goed vir die een wat U spesiaal as koning gekies het. Hy moet ons beskerm.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Bybel vir almal (ABA)

O God, U moet goed wees vir die koning wat ons moet beskerm. U moet sorg vir u gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sien tog om na die koning, ons beskermer, o God; hou u gesalfde onder u sorg.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

O God, sien ons skild raak, slaan ag op u gesalfde

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want 'n dag in u voorhowe is beter as duisend. Ek sou liewer 'n poortwagter wees in die huis van my God as om in die tente van goddeloosheid te woon.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Die Boodskap (DB)

Pas ons aardse heerser asseblief mooi op, o God. Wees goed vir die een wat U spesiaal as koning gekies het. Hy moet ons beskerm.

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O God, ons beskermer, kyk tog, betoon genade aan u gesalfde!

Deel
Lees PSALMS 84

PSALMS 84:10

PSALMS 84:10 AFR83PSALMS 84:10 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's