PSALMS 83:9
PSALMS 83:9 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Assirië is ook saam met hulle, hulle help die kinders van Lot en maak hulle sterk. Sela
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is 'n arm vir die kinders van Lot. Sela.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs Assirië het by hulle aangesluit; hulle help almal die kinders van Lot. Sela
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ook Assirië het by hulle aangesluit; hulle het die nageslag van Lot die hand gereik.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Doen met hulle soos met die Midianiete; wat Sisera betref, soos vir Jabin, by die spruit Kison
Deel
Lees PSALMS 83