PSALMS 83:8
PSALMS 83:8 Bybel vir almal (ABA)
die mense van Gebal en Ammon en Amalek, die Filistyne saam met die mense wat in Tirus woon.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gebal en Ammon, en Ámalek, Filistéa saam met die inwoners van Tirus.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gebal, Ammon en Amalek, Filistea en die inwoners van Tirus.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gebal, Ammon en Amalek, Filistea en ook die inwoners van Tirus.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Assur is ook by hulle aangesluit: hulle het die kinders van Lot gehol. Sela.
Deel
Lees PSALMS 83