YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 83:18

PSALMS 83:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat hulle altyd beskaamd en verskrik wees. Laat hulle verward wees en vergaan

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Bybel vir almal (ABA)

U moet hulle laat besef dat hulle nie kan wen nie, hulle moenie ophou skrik nie, dit moet so sleg gaan met hulle dat hulle sterf.

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat hulle beskaamd staan en verskrik wees vir ewig, en laat hulle rooi van skaamte word en omkom

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bring hulle tot skande, maak die lewe vir hulle een lang verskrikking, verneder hulle en wis hulle uit

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat hulle vir altyd beskaamd staan en verskrik wees; laat hulle in die skande kom en ten gronde gaan.

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat die mense kan weet dat U, wie se Naam alleen Jehovah is, die Allerhoogste oor die hele aarde is.

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Die Boodskap (DB)

Maak hulle skaam oor wat hulle aanvang! Laat hulle lewe een groot verskrikking wees. En wis hulle van die aarde af.

Deel
Lees PSALMS 83

PSALMS 83:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat hulle altyd beskaamd en verskrik wees. Laat hulle verward wees en vergaan

Deel
Lees PSALMS 83
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's