PSALMS 83:13
PSALMS 83:13 Die Boodskap (DB)
Hulle het gesê: “Kom ons vat hulle kosbare blyplek. Dit behoort mos aan God.”
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:13 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is die mense wat gesê het: “Kom ons vat die land van God vir onsself.”
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat sê: Laat ons die woninge van God vir ons in besit neem!
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat gesê het: “Kom ons vat die weivelde van God vir ons.”
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat gesê het: “Laat ons die weivelde van God in besit neem.”
Deel
Lees PSALMS 83