PSALMS 82:1
PSALMS 82:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm. Van Asaf. God het op sy troon gaan sit in die vergadering van die gode, Hy, die Regter, het vir die gode gesê wat Hy besluit het.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Psalm van Asaf. In die hemelse vergadering, tussen die hemelwesens, staan God op om uitspraak te lewer
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Psalm. Van Asaf. God gaan staan in die vergadering van die gode; in die teenwoordigheid van die gode lewer Hy uitspraak
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God staan in die vergadering van die magtiges; hy oordeel onder die gode.
Deel
Lees PSALMS 82