PSALMS 81:6 - Compare All Versions
PSALMS 81:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy het dit vir die nageslag van Josef as 'n dure plig opgelê toe hulle uit Egipte weggetrek het. Wat hulle toe nog nie geweet het nie, het hulle gehoor
PSALMS 81:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hy het dit ingestel as getuienis in Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. 'n Taal wat ek nie geken het nie, het ek gehoor
PSALMS 81:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dit is as ’n herinnering vir Josef bepaal toe God teen Egipte opgetrek het. Ek het in ’n vreemde taal gehoor
PSALMS 81:6 DB (Die Boodskap)
Hy het gesê sy kinders moet dit doen toe Hy hulle in Egipte kom help het. In Egipte het ek ’n onbekende taal gehoor
PSALMS 81:6 ABA (Bybel vir almal)
Hy het dit vir die nageslag van Josef gesê toe hulle uit Egipte gekom het. Ek het 'n stem hoor praat wat ek nie ken nie.
PSALMS 81:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
As 'n bepaling het Hy dit neergelê vir Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. In 'n taal wat ek nie ken nie, hoor ek
PSALMS 81:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het sy skouer van die las verwyder: sy hande is uit die potte gered.