PSALMS 81:16
PSALMS 81:16 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat My haat, sou voor my volk moes kom kruip, Ek sou nie opgehou het om hulle te straf nie.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat voorgee dat hulle die Here dien, maar Hom haat, hulle straf sal vir altyd duur.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:16 Die Boodskap (DB)
Mense wat nie van God hou nie, maar maak of hulle Hom liefhet, gaan baie spyt wees. Hulle sal in vernedering voor God moet kom kruip. God sal hulle vir altyd laat betaal.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Mag hulle wat die HERE haat, voor Hom kruip. Mag hulle onderwerping vir altyd geld.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die haters van die HERE sou kruipende na Hom toe kom; maar húlle tyd sou vir ewig wees.
Deel
Lees PSALMS 81