YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 8:5

PSALMS 8:5 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is?

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

wat is 'n mens dan dat U aan hom dink, 'n mensekind dat U aan hom aandag skenk?

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want U het hom 'n bietjie minder gemaak as die engele en hom met heerlikheid en eer gekroon.

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:5 Die Boodskap (DB)

En tog, hoeveel gee U nie om vir hierdie piepklein mensie nie! Dink net: U sorg vir hom. Hy is vir U baie belangrik.

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

wat is die mens dat U aan hom dink, die mensdom dat U vir hulle omgee?

Deel
Lees PSALMS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's