PSALMS 77:14
PSALMS 77:14 Bybel vir almal (ABA)
O God, U het gedoen wat net U kan doen. Daar is nie 'n ander God wat so groot is soos U nie, o God.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alles wat U doen, is heilig, o God. Waar is 'n god so groot soos God?
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
O God, u weg is •heilig. Wie is so 'n groot god soos God?
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke verkondig.
Deel
Lees PSALMS 77