PSALMS 77:11
PSALMS 77:11 Bybel vir almal (ABA)
En dan sê ek: Daar is iets wat my ongelukkig maak, dit is dat die Hoogste God nie meer doen wat Hy voorheen gedoen het nie.
PSALMS 77:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het ek gesê: Dit is my grootste bekommernis dat die regterhand van die Allerhoogste verander!
PSALMS 77:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
En ek sê: “My grootste smart is dat die Allerhoogste nie handel soos voorheen nie.”
PSALMS 77:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het ek gesê: “Dit is wat my kwel – die verandering van die Allerhoogste se regterhand.”
PSALMS 77:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal dink aan die werke van die HERE; sekerlik sal ek dink aan u wonders van ouds.
PSALMS 77:11 Die Boodskap (DB)
En ek dink: My grootste bekommernis in die lewe is dat die Allerhoogste nie weer soos voorheen goed aan ons gaan doen nie!