PSALMS 77:1-2
PSALMS 77:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek roep hardop tot God. Ek roep hardop tot God om na my te luister!
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Jedutun.” Van Asaf. 'n Psalm. Ek roep hard na God, ek vra dat Hy my moet help, ek roep hard na God sodat Hy my kan hoor.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Jedútun.” 'n Psalm van Asaf. My stem is tot God en ek roep; my stem is tot God, dat Hy na my kan luister.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. Ter herinnering. Van Asaf. 'n Psalm. Ek roep na God om hulp, ek roep na God, want Hy sal my hoor.
Deel
Lees PSALMS 77