YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 75:7

PSALMS 75:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar God is die Regter: Hy sit die een neer en sit die ander op.

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Bybel vir almal (ABA)

Want niemand kan 'n mens belangrik maak nie, niemand in die ooste of die weste, of in die woestyn nie.

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want nie van die opgang of van die ondergang, ook nie van die woestyn van berghoogtes nie ...

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verheffing kom nie uit die ooste of uit die weste of uit die woestyn nie!

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want verheffing kom nie van waar die son opkom of van waar dit ondergaan nie, en ook nie van die woestyn af nie.

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar God is die Regter: Hy sit die een neer en sit die ander op.

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Die Boodskap (DB)

Niemand in die hele wêreld kan sê wie regtig belangrik is en wie nie.

Deel
Lees PSALMS 75

PSALMS 75:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want uit die ooste of weste, of selfs uit die woestyn, kom daar geen verheffing nie.

Deel
Lees PSALMS 75
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's