PSALMS 75:6
PSALMS 75:6 Die Boodskap (DB)
Hou op om so vol van julleself te wees en maak of julle groter is as die Een wat in die hemel bly. Hou op om julle teen Hom te verset.
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:6 Bybel vir almal (ABA)
julle moenie dink julle is baie sterk en julle kan enige iets sê wat julle wil sê nie.’ ”
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhef julle horing nie daarbo en spreek nie met trots uitgerekte nek nie.
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet jou nie teen die hemel verhef en aanmatigende dinge sê nie.”
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie julle horings teen die hemel lig nie; moenie verwaand, met 'n stywe nek, praat nie.
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want bevordering kom nie uit die ooste of van die weste of uit die suide nie.
Deel
Lees PSALMS 75