PSALMS 74:4
PSALMS 74:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U teëstanders het binne-in u vergaderplek gebrul; hulle het hul tekens as tekens gestel.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:4 Bybel vir almal (ABA)
U vyande het soos leeus gebrul binne-in die plek waar U aan die volk verskyn het wat aan U behoort. Hulle het hulle vlae daar kom neersit om te wys dat hulle gewen het.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die oorwinningskreet van u vyande het in die plek van samekoms weerklink, en hulle het hulle vaandel daar opgerig.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U teenstanders het gebrul binne-in u ontmoetingsplek; hulle het hulle baniere as oorwinningstekens opgerig.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U vyande brul te midde van u vergaderings; hulle het hulle vaandels opgestel vir tekens.
Deel
Lees PSALMS 74