PSALMS 74:3
PSALMS 74:3 Bybel vir almal (ABA)
U moet kom kyk na die hope klippe wat so lank hier lê. Die vyande het alles in die tempel verwoes.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hef u voete op na die ewige puinhope: alles het die vyand in die heiligdom verniel.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom loop tog deur die plek wat so lank al in puin lê, die heiligdom wat die vyand so totaal verwoes het.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Klim tog op na die ewige puinhope. Die vyand het alles verwoes in die heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hef jou voete op na die ewige verwoestings; ook alles wat die vyand goddeloos gedoen het in die heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 74