PSALMS 74:18
PSALMS 74:18 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moenie vergeet hoe die vyande U beledig het nie, hulle is dwase mense en hulle sê u Naam is nie belangrik nie.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink hieraan: Die vyand het die HERE gesmaad, en 'n dwase volk het u Naam verag.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dink tog hieraan: die vyand spot met U, Here, 'n barbaarse volk belaster u Naam.
Deel
Lees PSALMS 74