YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 74:16

PSALMS 74:16 Bybel vir almal (ABA)

Die dag en ook die nag behoort aan U. Dit is U wat die son en die maan op hulle plekke gesit het.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aan U behoort die dag, aan U behoort ook die nag; Ú het hemelligte en son vasgestel.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is U aan wie dag en nag behoort, U wat aan die son en die maan hulle plek gegee het

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan U behoort die dag; ook die nag behoort aan U. U het die maan en die son gevestig.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die dag is aan jou, ook die nag is aan jou: U het die lig en die son berei.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:16 Die Boodskap (DB)

U beheer lig en donker. Al die groot ligte in die hemel, die sterre en die son, het U gemaak. U hou dit in u hande. Daar is geen einde aan u krag nie.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs dag en nag behoort aan U; U het die son en maan gemaak.

Deel
Lees PSALMS 74
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's