YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 74:12

PSALMS 74:12 Bybel vir almal (ABA)

God is my Koning van lank gelede af, dit is Hý wat mense op die aarde red.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Nogtans is God my Koning van die voortyd af, wat verlossinge werk op die aarde.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

God is van altyd af my koning, dit is Hy wat op die aarde redding bring.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God is my koning van die vroegste tye af, Hy wat verlossingsdade verrig hier op aarde.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want God is my Koning van ouds af wat redding in die middel van die aarde bewerk.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:12 Die Boodskap (DB)

Die Here is nog altyd my God. Hy is die Een wat oor almal regeer. Daarom kan Hy mense help waar hulle ook al is.

Deel
Lees PSALMS 74

PSALMS 74:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U, o God, is van lankal af my koning, U bring redding op die aarde.

Deel
Lees PSALMS 74
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's