PSALMS 73:21 - Compare All Versions
PSALMS 73:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was
Deel
PSALMS 73 AFR53PSALMS 73:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe my hart verbitterd was en my niere gepyn het
Deel
PSALMS 73 AFR20PSALMS 73:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was my hart bedroef, en ek is in my niere gesteek.
Deel
PSALMS 73 CAB23PSALMS 73:21 DB (Die Boodskap)
Toe ek kwaad vir U was en gevoel het dat U my verontreg
Deel
PSALMS 73 DBPSALMS 73:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek was verbitterd in my hart en verskeurd in my binneste.
Deel
PSALMS 73 NLV