PSALMS 73:20
PSALMS 73:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Asof dit 'n droom is waaruit mens wakker word, verag U hulle beeld, my Heer, wanneer U ontwaak.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Soos ’n droom wat ophou wanneer ’n mens wakker word, so verdwyn hulle beeld wanneer U ontwaak, o Here.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:20 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan met hulle soos met 'n droom, dit is weg wanneer jy wakker word. Here, U laat hulle verdwyn wanneer U dit besluit.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos 'n droom nadat 'n mens wakker word, o Here, so verag U, as U opwaak, hulle beeld!
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net soos 'n droom wat ophou as 'n mens wakker word, so verdwyn hulle, Here, as U ingryp.
Deel
Lees PSALMS 73