PSALMS 73:18
PSALMS 73:18 Bybel vir almal (ABA)
Waarlik, U laat hulle op gladde plekke loop, U laat hulle val, daar bly niks oor van hulle nie.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; U laat hulle in puin val.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
U laat hulle op gladde plekke loop, U laat hulle ondergaan deur hulle eie geknoei.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarlik, U laat hulle op gladde plekke beland, U bring hulle tot 'n val oor hulle geknoei.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, U het hulle op gladde plekke gestel, U het hulle in die verderf neergewerp.
Deel
Lees PSALMS 73