PSALMS 73:11
PSALMS 73:11 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat verkeerd doen, dink dat God nie weet wat hulle doen nie, hulle dink die Hoogste God weet niks.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle sê: Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle vra: “Hoe sal God dit uitvind? Hoe sal die Allerhoogste dit weet?”
Deel
Lees PSALMS 73