YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 72:19

PSALMS 72:19 Bybel vir almal (ABA)

Ons prys die Naam van die Here, die Koning. Die hele aarde moet weet Hy is Koning. Amen, ja amen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol wees van sy majesteit. Amen, ja, amen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy luisterryke Naam moet vir ewig geprys word; mag sy heerlikheid die hele aarde vul. •Amen, amen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En sy heerlike Naam word geseën tot in ewigheid, en laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word; Amen, en Amen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:19 Die Boodskap (DB)

Loof Hom vir altyd, want Hy is wonderlik. Mag daar nie ’n plekkie op hierdie wêreld wees waar die mense nie besef hoe groot U is nie. Laat dit so wees, amen!

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag sy heerlike Naam vir altyd geprys word! Mag die hele wêreld vol wees van sy heerlikheid. Amen, ja, amen!

Deel
Lees PSALMS 72
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's