YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 72:18

PSALMS 72:18 Bybel vir almal (ABA)

Ons prys God, die Here, die God van Israel. Net Hy doen wonderlike dinge.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geloof sy God die Here, die God van Israel. Dit is net Hy wat magtige dade doen!

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE God, die God van Israel, moet geprys word, Hy wat wonders doen, net Hy alleen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat net wonders doen.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:18 Die Boodskap (DB)

Sê vir God, die Here, dankie. Hy doen groot dinge wat niemand anders kan doen nie.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Prys die HERE God, die God van Israel! Net Hy doen wonderlike dade.

Deel
Lees PSALMS 72
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's