PSALMS 71:19
PSALMS 71:19 Bybel vir almal (ABA)
O God, U doen reg aan almal op die aarde en in die hemel. O God, daar is niemand soos U nie, U wat groot dinge gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook is u geregtigheid, o God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o God, wie is soos U?
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God?
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U geregtigheid, o God, strek tot aan die hemel, U wat grootse dade verrig het. O God, wie is soos U?
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook is u geregtigheid baie hoog, o God, wat groot dinge gedoen het; o God, wie is soos U!
Deel
Lees PSALMS 71