YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 71:16

PSALMS 71:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oppermagtige HERE, ek kom om u magtige dade te prys, ek sal vir almal vertel dat U alleen regverdig is.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Bybel vir almal (ABA)

My Here, ek sal kom vertel van die groot dinge wat U gedoen het. Here, ek sal sê dit is net U wat reg gedoen het aan my.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek kom om u magtige dade te prys, Here my God, die verlossingswerk wat net U kan doen.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sal ingaan en getuig van die magtige dade van die HERE, my Heer; ek sal getuig van u geregtigheid, net van U alleen.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal gaan in die sterkte van die HERE HERE: Ek wil U geregtigheid noem, ook van U alleen.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Die Boodskap (DB)

Ek sal aanhou vertel van al die wonderlike dinge wat die Here gedoen het. Oor die bevryding wat net U alleen kan gee, sal ek praat.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oppermagtige HERE, ek kom om u magtige dade te prys, ek sal vir almal vertel dat U alleen regverdig is.

Deel
Lees PSALMS 71
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's