PSALMS 7:6
PSALMS 7:6 Bybel vir almal (ABA)
As dit waar is dat ek dit gedoen het, dan moet my vyande my vang en my doodtrap en in die stof laat lê. Sela
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
mag die vyand my dan vervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer in die stof laat woon. Sela.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
mag die vyand my dan agtervolg en inhaal, my in die grond in trap, my tot in die stof in verneder. Sela
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
mag die vyand my dan agtervolg en inhaal, my lewe in die grond vertrap, en my eer deur die modder sleep. •Sela
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Staan op, HERE, in u toorn, verhef U vanweë die woede van my vyande, en ontwaak vir my vir die oordeel wat U beveel het.
Deel
Lees PSALMS 7