YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 69:8

PSALMS 69:8 Bybel vir almal (ABA)

Want dit is oor Ú dat mense my beledig en dat hulle dit sleg laat gaan met my.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want om U ontwil dra ek smaad, bedek skande my aangesig.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat ek op U vertrou, word ek beledig en verkleineer.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is immers oor U dat ek bespotting moet verduur, dat my gesig met skaamte bedek is.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het 'n vreemdeling geword vir my broers en 'n vreemdeling vir my moeder se kinders.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:8 Die Boodskap (DB)

Omdat ek in U glo, kry ek baie swaar. Ek word sleggesê. Hulle verkleineer my.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om u ontwil moet ek veragting verduur, is ek tot skande gemaak.

Deel
Lees PSALMS 69
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's