YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 69:33

PSALMS 69:33 Bybel vir almal (ABA)

Julle wat julleself nie kan help nie, julle sal dit sien en julle sal bly wees. Julle wat naby God wil wees, julle sal wéét dat julle lewe.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As die ootmoediges dit sien, sal hulle bly wees; julle wat na God soek, laat julle hart lewe!

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die verdruktes sal my lied hoor en bly wees, dié wat by God hulp soek, sal moed skep

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die verdruktes sien dit; hulle sal bly wees. Julle wat God raadpleeg, mag julle harte leef

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die HERE luister na die armes en verag sy gevangenes nie.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:33 Die Boodskap (DB)

Almal wat swaarkry, sal my lofliedere hoor. Hulle sal daaroor bly wees. Julle wat by God gaan hulp soek, sal weer nuwe moed skep!

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die verdruktes sal dit sien en bly wees. Laat almal wat God dien, weer moed skep

Deel
Lees PSALMS 69
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's