YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 69:30

PSALMS 69:30 Bybel vir almal (ABA)

Ek is 'n mens wat myself nie kan beskerm nie, 'n mens wat seergekry het. O God, U moet my red en my beskerm.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar ek is ellendig en in pyn: laat u hulp, o God, my beskerm!

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God, sal my red en my beskerm.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek is magteloos en verkeer in pyn; mag u verlossing, o God, my beskerm.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal die Naam van God loof met 'n lied en Hom groot maak met danksegging.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:30 Die Boodskap (DB)

Ek is ’n ellendige mens wat vol pyn is. Beskerm my met u groot krag, God!

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is ellendig en in pyn. Laat u redding, o God, my beveilig.

Deel
Lees PSALMS 69
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's