YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 69:16

PSALMS 69:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoor my, HERE! want u goedertierenheid is goed.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Bybel vir almal (ABA)

U moenie dat die watervloed oor my stroom nie, U moenie dat die diep water my insluk en dat die doderyk sy bek toemaak bokant my nie.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Bybel vir almal (ABA)

U moenie dat die watervloed oor my stroom nie, U moenie dat die diep water my insluk en dat die doderyk sy bek toemaak bokant my nie.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat die waterstroom nie oor my loop en die diepte my nie verslind nie, en laat die put sy mond bo my nie toesluit nie!

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie dat die stroom my meesleur en die diep water my insluk nie, en moenie dat hierdie put toegaan bokant my nie.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat vloedwater my nie meesleur nie, die diepte my nie verswelg nie. Laat die put nie sy mond bo my toemaak nie.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoor my, HERE! want u goedertierenheid is goed.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Die Boodskap (DB)

Moenie dat die water oor my gaan nie. Gee dat probleme my nie onderkry nie. Ek wil nie doodgaan nie.

Deel
Lees PSALMS 69

PSALMS 69:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dat die watervloed my oorweldig, of die diep waters my insluk, of die graf bokant my toegaan nie.

Deel
Lees PSALMS 69
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's