YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 67:7

PSALMS 67:7 Bybel vir almal (ABA)

Die aarde het koring en vrugte gegee, God, ons God, seën ons.

Deel
Lees PSALMS 67

PSALMS 67:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die aarde het sy opbrings gelewer; God, onse God, sal ons seën.

Deel
Lees PSALMS 67

PSALMS 67:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die land het sy oes gelewer. God, ons God, het ons geseën.

Deel
Lees PSALMS 67

PSALMS 67:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die aarde het sy opbrengs gelewer. Mag God, ons God, ons seën.

Deel
Lees PSALMS 67

PSALMS 67:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

God sal ons seën; en al die eindes van die aarde sal hom vrees.

Deel
Lees PSALMS 67

PSALMS 67:7 Die Boodskap (DB)

Op die landerye staan daar goeie oeste. God is ons God. Hy gee vir ons voorspoed.

Deel
Lees PSALMS 67

PSALMS 67:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die aarde het oeste gelewer. God, ons God, sal ons seën.

Deel
Lees PSALMS 67
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's