PSALMS 66:9
PSALMS 66:9 Bybel vir almal (ABA)
Hy het ons laat aanhou lewe, Hy het ons voete nie laat gly nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat aan ons siel die lewe gee en nie toelaat dat ons voet wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is Hy wat ons die lewe gee en nie toelaat dat ons struikel nie!
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat aan ons lewe gee, nie toelaat dat ons voete swik nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat ons siel in die lewe hou en nie toelaat dat ons voete wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 66