YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 66:18-19

PSALMS 66:18-19 Bybel vir almal (ABA)

As ek my sonde weggesteek het, dan sou die Here nie gedoen het wat ek gevra het nie. Maar God hét geluister, Hy het gedoen wat ek gevra het.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:18-19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou die Here nie gehoor het nie. Waarlik, God het gehoor; Hy het geluister na die stem van my gebed.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:18-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

As daar sonde in my hart was, sou die Here nie geluister het nie. Maar God hét geluister, Hy hét my gebed verhoor!

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:18-19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat onreg betref, as ek dit in my hart sou gewaar, sou my Heer nie geluister het nie. Maar God het geluister; Hy het ag geslaan op die klank van my gebed.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:18-19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As ek ongeregtigheid in my hart ag, sal die HERE my nie verhoor nie; Maar waarlik, God het my verhoor; hy het gehoor gegee aan die stem van my gebed.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:18-19 Die Boodskap (DB)

Daar was nie verkeerde dinge in my hart nie. Anders sou die Here nie geluister het nie. God het my gehelp. Skaars het ek Hom om hulp gevra, toe help Hy my.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:18-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ek kwaad in my hart bedink het, sou die Here nie na my luister nie. Maar God het tog geluister; Hy het my gebed verhoor.

Deel
Lees PSALMS 66
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's