PSALMS 63:8
PSALMS 63:8 Bybel vir almal (ABA)
dan onthou ek dat U my altyd gehelp het en my beskerm het soos 'n hen haar kuikens beskerm. En dan sing ek weer.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U was 'n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is vir my 'n hulp, en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want U was vir my tot hulp, en in die skadu van u vlerke jubel ek.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My siel jaag U hard, u regterhand ondersteun my.
Deel
Lees PSALMS 63